Fremont, Kalifornië
Datum van stigting of ontstaan | 23 Januarie 1956![]() |
---|---|
Vernoem na | John C. Frémont![]() |
Land | Verenigde State![]() |
Geleë in administratiewe eenheid | Alameda County![]() |
Geleë in tydsone | Pasifiese Standaardtyd![]() |
Geleë in die statistiese territoriale entiteit | San Francisco Bay Area![]() |
Geografiese ligging | 37°32′55″N 121°59′18″W![]() |
Kantoor gehou deur hoof van die regering | Mayor of Fremont, California![]() |
Hoof van plaaslike regering | Lily Kao Mei![]() |
Lid van | Alameda County Transportation Commission![]() |
Susterstad | Jaipur, Puerto Peñasco, Fukaya, Horta, Lipa![]() |
Poskode | 94536–94539, 94555![]() |
Amptelike webwerf | http://www.ci.fremont.ca.us![]() |
Local dialing code | 510![]() |

Fremont is 'n stad geleë in Alameda County, Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Dit het 'n bevolking van 203 413 in die sensus van 2000 aangeteken. Dit maak dit die 85ste mees bevolkte stad in die Verenigde State. Sy oppervlakte is 198,6 km², wat dit die 93ste grootste stad maak. Die gebied sluit dié van die dorp Newark in.
Demografie
[wysig | wysig bron]Van die bevolking is 8,3 % ouer as 65 jaar en bestaan uit 16,5 % enkelpersoonhuishoudings. Werkloosheid staan op 2 % (2000-sensussyfers).
Ongeveer 13.5 % van Fremont se bevolking is van Spaanse en Latyns-Amerikaanse afkoms, 3.1 % is van Afrika-oorsprong en 37 % van Asiatiese oorsprong.
Die aantal inwoners het van 173 359 in 1990 tot 203 413 in 2000 gestyg.[1]
Klimaat
[wysig | wysig bron]In Januarie is die gemiddelde temperatuur 9,4 °C en in Julie is dit 19,3 °C. Die jaarlikse gemiddelde neerslag is 348,7 mm (data gebaseer op die metingstydperk 1961-1990).
Galery
[wysig | wysig bron]-
Lugfoto van snelweë en die beplande Irvington-stasie
-
Besoekers aan die Niles-Artwalk
-
Nasa-satellietfoto van Fremont
-
Ingang na die Kalifornië Skool vir Blindes
-
Mission Peak natuurreservaat naby Fremont
Verwysings
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- (en) Webtuiste van Fremont
Hierdie artikel is vertaal uit die Nederlandse Wikipedia