Serwië
| |||||
Volkslied: Боже правде (tr.: Bože pravde) (Serwies vir: "God of Geregtigheid") | |||||
![]() | |||||
Hoofstad | Belgrado | ||||
Grootste stad | Belgrado | ||||
Amptelike tale | Serwies | ||||
Regering | Unitêre parlementêre grondwetlike republiek Aleksandar Vučić Đuro Macut | ||||
Onafhanklikheid Vorming
• Middeleeuse prinsdom • Middeleeuse koninkryk • Ottomaanse verowering • Prinsdom Serwië • Koninkryk Serwië • Unifikasie in Joego-Slawië • Onafhanklike republiek |
Laat 8ste eeu 1217/1346 1459–1556 1815 1882 1 Desember 1918 5 Junie 2006 | ||||
Oppervlakte - Totaal - Water (%) |
77 474[1] km2 (117de) 29 913 myl2 0,13 (insluitend Kosovo) | ||||
Bevolking - 2024-skatting - 2024-sensus - Digtheid |
6 652 212[1] (109de) 6 647 003[2] 85,9 / km2 (130ste) 222,4 / myl2 | ||||
BBP (KKP) - Totaal - Per capita |
2025-skatting $203,080 miljard[3] (sonder Kosovo) (78ste) | ||||
BBP (nominaal) - Totaal - Per capita |
2025-skatting $88,634 miljard[3] (sonder Kosovo) (80ste) | ||||
MOI (2022) | ![]() | ||||
Gini (2023) | 31,7[5] – medium | ||||
Geldeenheid | Dinar (RSD )
| ||||
Tydsone - Somertyd |
MET (UTC+1) MEST (UTC+2) | ||||
Internet-TLD | .rs, .срб | ||||
Skakelkode | +381 |
Serwië (Serwies: Србија, Srbija, [sř̩bija], ), amptelik die Republiek Serwië (Република Србија,Republika Srbija, [repǔblika sř̩bija], ), is 'n landingeslote land geleë in Sentraal- en Suidoos-Europa. Dit word in die noorde begrens deur Hongarye, in die ooste deur Roemenië en Bulgarye, in die suide deur Albanië en Noord-Masedonië en in die weste deur Montenegro, Kroasië en Bosnië en Herzegowina. Serwië se hoofstad en grootste stad is Belgrado, geleë aan die monding van die Savarivier in die Donau.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]


Die moderne land Serwië het ontstaan in 1817 na die Tweede Serwiese Opstand en het in 1878 onafhanklikheid verklaar van die Ottomaanse Ryk.
In die vroeë 19de eeu het die Serwiese Rewolusie die nasiestaat as die streek se eerste grondwetlike monargie gevestig, wat sy grondgebied daarna uitgebrei het.[6]
Die land se huidige grense is vasgestel na die Tweede Wêreldoorlog, toe Serwië 'n federale deel geword het binne die Sosialistiese Federale Republiek Joegoslawië. Serwië het weer 'n onafhanklike land geword in 2006, nadat Montenegro die Unie verlaat het wat gevorm is na die verval van Joego-Slawië in die jare 90.
Demografie
[wysig | wysig bron]Daar woon 7 041 599 mense in Serwië en Kosovo. 83,3% van die populasie is Serwiërs, 3,5% is Hongare, 2,1% Roma, 2% is Bosniake, 1,1% Italianers en 5% ander groepe.[1]
Godsdiens
[wysig | wysig bron]84,6% is Serwies-Ortodoks; 5% is Rooms-Katoliek en 10% is ander Christene en Moslems.[1]
Tale
[wysig | wysig bron]88,1% praat Serwies, 3,4% praat Hongaars en minder as 9% ander tale.[1]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 (en) "Serbia". Central Intelligence Agency. Besoek op 17 April 2025.
- ↑ (en) "Final results – Ethnicity". Serwiese Statistiekkantoor. Besoek op 17 April 2025.
- ↑ 3,0 3,1 3,2 3,3 (en) "Serbia". Internasionale Monetêre Fonds. Oktober 2024. Besoek op 17 April 2025.
- ↑ (en) "Human Development Report 2023/2024" (PDF). United Nations Development Programme. 13 Maart 2024. Besoek op 17 April 2025.
- ↑ (en) "Gini coefficient of equivalised disposable income – EU-SILC survey". Eurostat. Besoek op 17 April 2025.
- ↑ (en) Steven W. Sowards (11 Junie 2009). "The Serbian Revolution and the Serbian State". Michigan State University Libraries. Besoek op 17 April 2025.
Bronnelys
[wysig | wysig bron]- Algemeen
- (en) "Serbia". Encyclopædia Britannica. Besoek op 17 April 2025.
- (en) "Serbia". Central Intelligence Agency. Besoek op 17 April 2025.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Serwië.
- (en) Toerisme-inligting oor Serwië op Wikivoyage
- (en) (sr) Amptelike webwerf van die Serwiese regering