Gaan na inhoud

Boland (rugbyspan)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Boland Kavaliers
Bynaam(e) Wynboere
Embleem Kavalier
Stigting 1939
Unie Boland Rugbyunie
Ligging Wellington, Wes-Kaap
Streek Kaapse Wynlande en weskusdistrikte van die Wes-Kaap
Stadion Bolandstadion
Kapasiteit 3 500
HUB Piet Bergh
Afrigter(s) Abe Davids
Kaptein(s) Ashton Constant
Liga(s) Curriebeker
Rugby-uitdaagreeks
Spankleure



Statistiek
Meeste punte 492 Pierre Schoeman
Meeste drieë 49 Stefan Terblanche
Unie webwerf
www.bolandrugby.com
Bolandstadion op Wellington, die tuiste van die Boland Kavaliers.

Die Boland Kavaliers is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspan wat aan die Curriebeker- en Rugby-uitdaagreeks deelneem. Die unie speel sy tuiswedstryde op die Bolandstadion in Wellington.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]