Gaan na inhoud

Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Welkom by Wikipedia,
Maandag, 11 Augustus 2025
Hier is tans 125 909 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas-ensiklopedie in Afrikaans te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Voorbladartikel
Walker met haar Erepenning, afgeneem deur Charles Milton Bell.

Mary Edwards Walker (26 November 183221 Februarie 1919), algemeen bekend as Dr. Mary Walker, was 'n Amerikaanse afskaffer, prohibisionis, krygsgevangene en chirurg. Sy is die enigste vrou wat 'n Amerikaanse Medal of Honor ontvang het.

In 1855 het sy haar mediese graad by die Syracuse Mediese Kollege in New York verwerf, is sy getroud en het sy 'n mediese praktyk op die been gebring. Sy het probeer om by die Union Army aan te sluit teen die begin van die Amerikaanse Burgeroorlog, maar is afgewys. Sy het as 'n chirurg by die tydelike hospitaal in Washington, D.C. gewerk voor sy deur die Union Forces aangestel is en tot die Weermag van die Cumberland en later die 52ste Ohio Infanterie toegewys is, wat haar die eerste vroulike chirurg in die Amerikaanse Weermag gemaak het. Sy is as 'n spioen gevange geneem deur Konfederale Magte nadat sy vyandelike grense oorgesteek het om gewonde burgerlikes te behandel. Daarna is sy as 'n krygsgevangene na Richmond, Virginië gestuur totdat sy in 'n gevangene-uitruiling vrygelaat is.

Na die oorlog is sy goedgekeur om 'n Medal of Honor te ontvang vir haar pogings om gewondes in die oorlog te behandel en vyandsgrense gedurende die Burgeroorlog oor te steek. Die toekenning is veral nie uitdruklik vir dapperheid in daardie tyd toegeken nie en was in werklikheid die enigste militêre toekenning tydens die Burgeroorlog. Walker is die enigste vrou wat die medalje ontvang het en een van slegs agt burgerlikes. Haar naam is in 1917 van die Weermag se Medal of Honor-rol (saam met meer as 900 ander ontvangers) verwyder; dit is egter in 1977 weer herstel. Na die oorlog was sy 'n skrywer en dosent wat die vrouestemregbeweging tot haar dood in 1919 ondersteun het.

...lees verder

In die nuus
Mulanjemassief
Mulanjemassief
Neuschwanstein-kasteel
Neuschwanstein-kasteel

Het u geweet...

... dat die Honderdjarige Oorlog nie 100 jaar geduur het nie, maar 116 jaar? Daar was periodes van vrede tussenin en dit het geëindig met die verdrywing van Engelse magte uit Frankryk.

... dat die dorp Roodepoort wes van Johannesburg se naam verwys na die rooi grond wat so algemeen in die omgewing is? Die dorp het ontstaan nadat 'n goudmynkamp op 'n plaas met die naam "Roodepoort" gestig is.

... dat radiogolwe vinniger as klankgolwe beweeg? Tydens 'n regstreekse uitsending sal radioluisteraars duisende kilometers weg 'n stem hoor nog voor die mense wat agter in die opnamelokaal sit dit hoor.

... dat slegs een van die oorspronklike Sewe Wonders steeds bestaan? Buiten die Groot Piramide van Giza het almal vergaan.

... dat die stigter van Windhoek, Curt von François, in Königs Wusterhausen, nou 'n stad in die Duitse deelstaat Brandenburg, oorlede is?

Vandag in die geskiedenis

11 Augustus: Onafhanklikheidsdag in Tsjad (1960).

Jerry Falwell
Jerry Falwell

Voorbladbeeld
Caledoniese slaapwaens getrek deur elektriese lokomotiewe 73 967 en 73 968
steek die Gaur-viaduk oor tussen Bridge of Orchy en Rannoch, Skotland, VK.
Vind artikels

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Eswatini  Lesotho  Mosambiek  Zimbabwe

Afrika  Suider-Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië

Rusland  Turkye  Verenigde State van Amerika

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  New Age  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Krieket  Politiek  Rugby  Sport  Vlae en wapens  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Fotografie  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Sielkunde  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste  Hoe soek ek?

Wikipedia in ander tale


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
العربيةمصرىCebuanoDeutschEnglishEspañolفارسیFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiPortuguêsРусскийSvenskaУкраїнськаTiếng ViệtWinaray中文
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Català
Weergawes met meer as 500 000 artikels
تۆرکجهНохчийнČeštinaSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Norsk (bokmål)‬RomânăСрпски / srpskiTürkçeТатарча / tatarça
Weergawes met meer as 250 000 artikels
БеларускаяБългарскиCymraegDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraעבריתՀայերենҚазақшаBaso MinangkabauBahasa MelayuSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple EnglishSlovenčinaOʻzbekchaBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AfrikaansAsturianuAzərbaycancaবাংলাBosanskiGalegoहिन्दीHrvatskiქართულიLatinaLadinLietuviųLatviešuMalagasyМакедонскиमराठीမြန်မာဘာသာNorsk (nynorsk)‬OccitanSlovenščinaShqipKiswahiliதமிழ்తెలుగుТоҷикӣไทยاردو粵語
Weergawes met meer as 50 000 artikels
aragonésБашҡортБеларуская (тарашкевіца)BrezhonegکوردیчӑвашлаFryskGaeilgeگیلکیHausaKreyòl ayisyenIdoÍslenskaBasa JawaKurdî / كوردیКыргызчаLëtzebuergeschlombardമലയാളംمازِرونیPlattdüütschनेपाल भाषाਪੰਜਾਬੀPiemontèisشاہ مکھی پنجابی (Shāhmukhī Pañjābī)Basa SundaŚlůnskiTagalogVèneto

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Susterprojekte
Commons
Vrye media
Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies
Spesie-indeks
Meta-Wiki
Projekkoördinering